Home » Geanker in Sy Liefde: Ervaar God Se Teenwoordigheid Elke Dag by Max Lucado
Geanker in Sy Liefde: Ervaar God Se Teenwoordigheid Elke Dag Max Lucado

Geanker in Sy Liefde: Ervaar God Se Teenwoordigheid Elke Dag

Max Lucado

Published May 9th 2014
ISBN : 9781306496391
ebook
320 pages
Enter the sum

 About the Book 

Wil jy graag elke dag herinner word aan sy liefde vir jou?Die omvang van sy liefde vir jou is groter as al die korreltjies sand op die aarde. Sy drome vir jou is ontelbaar. Hy was so lief vir jou dat Hy gekies het om vir jou te sterf, omdat Hy nie sonder jou kon leef nie.Hierdie daaglikse oordenkings deur die topverkoperskrywer, Max Lucado, sal jou siel voed en jou gemoed opbou. Jy kan lewe soos God wil he jy moet lewe.Jy kan geanker in sy liefde wees